Mont Blanc-tonnel

Italiaanse kant van die tonnel
Franse kant van die tonnel.

Die Mont Blanc-tonnel strek deur die Alpe en verbind Frankryk met Italië. Die tonnel is 11,6 km lank en het ses en 'n half jaar geneem om te voltooi, met 'n vermoë van 600 voertuie per uur in beide rigtings. Die tonnel is op 16 Julie 1965 in diens gestel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search